Ek het my lieflike plante ontvang , een woord is genoeg jou liefde vir plante is duidelik sigbaar en dis PRAGTIGE gesonde plante en 2 BLOMMETJIES…WOW !
DANKIE meneer! Pragtige sterk pakkie dankie as mevrou gehelp het dankie aan u ook en vir die een wat water gegee het ook dankie.
YVONNE SWART
RUSTENBURG