Goeie naand Rudi
Wil jou net bedank, ek het my plantjie ontvang en sommer al gister geplant.
Baie dankie ook vir die ekstra’s.
Waardeer jou moeite en sorg.
Ek sal beslis weer bestel en sommer van my vriende ook vertel.
Groete
Christa
Goeie naand Rudi
Minimum order R 300 Dismiss